When life isn’t easy…. may you remember this …

May you know, in your heart, that others are always thinking of you.
May you know always have rainbows that follow the rain.
May you celebrate the wonderful things about you. And when tomorrow comes, may you do it all over again.

May you remember how full of smiles the days can be.
May you believe that what you search for, you will see.
May you find time to smell the flowers, and find time to share the beauty of you.

May you envision today as a gift, and tomorrow as another.
May you add a meaningful page to the diary of each new day, and may you make “living happily ever after…” something that will really come true.

And may you always keep planting the seeds of your dreams.
Because if you keep believing in them, they’ll keep trying their best… to blossom for you.

by: Collin Mc Carty

Look for the good and you’ll find it….

No matter what happens, look for the good and you’ll find it.

A positive thinker does not refuse to recognize the negative – he refuses to dwell on it.

It is always possible to look for something good; to expect the best for yourself even though -things look bad.

And the remarkable fact is that when you seek good, you will find it.”

 

~Dale Galloway

 

 

The best day of your life …

“The best day of your life is the one on which you decide your life is your own.

No apologies or excuses.

No one to lean on, rely on, or blame.

The gift is yours – it is an amazing journey – and you alone are responsible for the quality of it.

This is the day your life really begins.”

 

~ Bob Moawad

Dad’s Gift


Author Unknown

A young man was getting ready to graduate from college. For many months he had admired a beautiful sports car in a dealer’s showroom, and knowing his father could well afford it, he told him that was all he wanted. As Graduation Day approached, the young man awaited signs that his father had purchased the car. Finally, on the morning of his graduation, his father called him into his private study. His father told him how proud he was to have such a fine son, and told him how much he loved him. He handed his son a beautifully wrapped gift box. Curious, but somewhat disappointed, the young man opened the box and found a lovely, leather-bound Bible, with the young man’s name embossed in gold. Angry, he raised his voice to his father and said “With all your money, you give me a Bible?” and stormed out of the house, leaving the Bible.

Many years passed and the young man was very successful in business. He had a beautiful home and wonderful family, but realized his father was very old, and thought perhaps he should go to him. He had not seen him since that graduation day. Before he could make arrangements, he received a telegram telling him his father had passed away, and willed all of his possessions to his son. He needed to come home immediately and take care of things.

When he arrived at his father’s house, sudden sadness and regret filled his heart. He began to search through his father’s important papers and saw the still new Bible, just as he had left it years ago. With tears, he opened the Bible and began to turn the pages. And as he did, a car key dropped from the back of the Bible. It had a tag with the dealer’s name, the same dealer who had the sports car he had desired. On the tag was the date of his graduation, and the words PAID IN FULL.

How many times do we miss life’s blessings and answers to our prayers because they do not arrive exactly as we have expected?

 

 

HOEKOM GLO EK IN GOD?

 

Ek dink my antwoord verander soos ek meer van God leer ken.

Ek het al probeer om nie ‘n Christen te wees nie; van God te vergeet, maar ek kan nie. Ek het Hom nodig. So hier is my antwoord vir nou.

Ek glo in God, want partykeer is die wêreld so “awesome” en dinge werk so  goed uit dat my siel uitroep vir iemand om voor dankie te sê, en dan is  dit  Hy!

Ek glo in God, want soms is die berge en die sonsondergang en die wolke en  die maan so mooi dat ek iemand nodig het om te prys. Iemand moes dit gemaak  het. Dis Hy!

Ek glo in God, want partykeer gebeur goed wat so onbepland is en so seer  maak en dan voel dit of niemand verstaan nie, maar dan onthou ek die spykers  in Sy hande  en die Man aan die kruis en dan weet ek iemand huil saam met my. Dis Hy!

Ek glo in God, want partykeer is ek so deurmekaar en die lewe so sinneloos  en my drome lyk onbereikbaar en dan het ek iemand nodig om saam met my die  pad te stap en rigting te wys. En dan is Hy daar!

Ek glo in God, want partykeer is ek so dom en ek doen sulke “stupid” goed  en  Sonde mors my hart en my lewe so op en maak ander so seer en dan het ek  nodig dat  Iemand vrede en wysheid bring en dan is Hy daar!

Hy maak heel wat ekself  verbrou het! Hy bring genade selfs in seer wat ek self veroorsaak het!

Ek glo in God, want partykeer weet ek niks. Ek het leiding en wysheid  nodig  in ‘n deurmekaar wêreld wat ek nie verstaan nie. En dan skryf Hy vir my  in  die  Bybel en ek lees Sy Woord en hoor Sy stem en dinge maak weer sin!

Ek glo in God, in Jesus, in sy Gees, want Hy’s daar! Heeltyd! Altyd!  In alles waardeur ek gaan en maak nie saak hoeveel keer ek dieselfde fout  maak nie. Hy is daar!

Ek glo in God, want ek sien nie kans om ooit alleen te wees of enigiets alleen te doen nie.

Is jy ‘n goeie vriendin?

Ja natuurlik! Dit is die meeste vrouens se eerste reaksie. Is jy werklik?

As ‘n vriendin jou skakel, val jy sommer dadelik in met klaagliedere oor jou man, jou huis, jou skoonma wat kom kuier? As jou vriendin nog iets probeer sê, val jy haar sommer in die rede en begin vertel van jou kinders se goeie punte of wedstryde wat hulle gewen het?

Is jou hartseer altyd die belangrikste? Is jou swaarkry altyd die ergste? Is jou hart heeltyd stukkend sonder om een keer te vra “Hoe gaan dit met jou vriendin”?

Vat jy net altyd en gee niks terug nie? Suig jy soos ‘n spons jou vriendinne se goedheid en omgee op sonder om ooit iets terug te gee? Gaan dit net oor die eie ek?

Wat is die eienskappe van ‘n goeie vriendin?

‘n Goeie vriendin is nie jaloers op jou nie, nee, sy gun jou die nuwe rok of die bevordering en is saam met jou bly.

‘n Goeie vriendin dink jou kinders is die wonderlikste bloedjies onder die son en sien jou kinders haar, as familie.

‘n Goeie vriendin kan jy vertrou met jou lewe en jy weet sy sal nooit die geheime wat jy met haar deel ooit met iemand anders bespreek nie.

‘n Goeie vriendin is die enigste persoon wat saam met jou ‘n tranetrekker sal kyk en saam op jou skouer huil oor die hartseer einde.

‘n Goeie vriendin is iemand wat saam met jou opgekrul op ‘n bank kan sit en ure lank kan gesels oor die nuutste grimering, klere of verhoudings sonder om verveeld met jou geselskap te raak.

‘n Goeie vriendin sal verstaan as jy in trane is as jou goudvis dood is.

‘n Goeie vriendin sal vir jou bid as sy nie meer antwoorde het nie.

Goeie vriendinne is dun gesaai. Goeie vriendinne is ook nie noodwendig jou skoolmaat of jou vriendin by die werk nie. Nee dit het niks te doen met die jare wat julle mekaar ken nie. ‘n Goeie vriendin is soms die meisie wat jy ontmoet toe jy met ‘n pap wiel langs die pad gaan staan het. Ja, sy was die enigste een wat bereid was om te stop om jou te help. ‘n Vriendskap wat sommer so toevallig gebeur het.

Jy het nie vrae gevra nie maar die omgee in haar oë en die dankbaarheid in jou hart het julle gebind.

Dis die gee en die neem van die lewe.

Dis die daar wees vir mekaar.

Die omgee.

Is jy ‘n goeie vriendin?

Gaan kyk na jou verhouding met jou vriendinne en besluit vandag om eerder, voor jy vra, te gee.

Om te troos voor jy self getroos wil word.

Om te luister voor jy self praat.

Om te bid as jy nie antwoorde het nie.

Ons is soms so geneig om bakhand in ons verhoudings te staan dat ons nooit die seer en pyn in ander raak sien nie. Ons almal, ek en jy gaan deur die lewe met ons eie sak bagasie wat ons soms grond toe wil trek. Ons het elkeen ons eie hartseer, ons eie verliese waardeur ons moet werk. Dis nie net jy nie!

Van swaarkry in hierdie wêreld is daar baie. My seer is nie minder werd as jou seer nie. Seer bly seer. Hoe diep of hoe vlak mens se seer lê, ons almal verwerk dit op ons eie unieke manier.

Hoe is mens ‘n goeie vriendin?

In enige verhouding gaan dit oor gee en neem en daar moet ‘n balans in wees. Om net te gee en niks te ontvang nie werk ook nie en gaan jy so ‘n vriendin verloor.

Luister en praat minder;

Glimlag as jy jou vriendin vra hoe dit gaan;

Bel haar en SMS haar gereeld om kontak te behou en haar te laat voel sy is spesiaal;

Onthou haar verjaarsdag;

Respekteer haar huwelik en haar man of haar verhouding;

Moet nooit van haar skinder by ander vriendinne nie;

Moet haar nooit laat voel dat haar probleme van minder belang is nie;

Moet haar nooit minderwaardig laat voel nie;

Lag saam, daar is geen beter medisyne as dit nie!

Dit wat ons saai in ons vriendskappe, die blomme, die lag en die omgee, dit alles ontvang ons tog op die ou einde weer in ‘n dubbel dosis terug. Dit laat ons mandjies oorloop van liefde vir ons naaste, ons gesinne en ons vriendinne.

‘n Goeie vriendin is:

‘n lag vriendin;

‘n saam huil vriendin;

n blomme vriendin;

jou beste vriendin.

Waardeer haar!  Wees lief vir haar!  Wees daar vir haar!

Thoughts

Human beings seldom step outside of themselves to really grasp the needs and fears of others. We often project our own thoughts and beliefs upon strangers, and make judgments based upon how we think they ‘should’ be living their lives. If only we could experience a few moments inside the feelings of another person, the world would be a much more compassionate and benevolent place.-Chelle Thompson